Vinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo Slider
Print E-mail

Welcome

Hoërskool Drie Riviere is one of the most prestigious schools for grade 8 to grade 12 in the Vaal Triangle.

We are proud to offer:

  • A high matric passing rate with many distinctions and learners passing with exemption;
  • A multi-cultural learner society;
  • Education of a high standard where learners can choose to be taught in Afrikaans or English.
  • The richness of longstanding traditions honoured by learners and educators.
  • Diverse cultural and sporting opportunities.

Welkom

Hoërskool Drie Riviere is een van die voorste skole vir graad 8 tot graad 12 in die Vaaldriehoek.

Ons spog met:

  • ’n Hoë matriekslaagsyfer deurspek met onderskeidings en leerders met universiteitsvrystelling;
  • 'n Multi-kulturele leerderkorps;
  • Onderrig van hoogstaande gehalte en leerders wat die keuse het om in Afrikaans of Engels onderrig te word;
  • Rykheid van langdurige tradisies wat deur leerders en onderwysers geëer word;
  • Diverse kultuur- en sportgeleenthede.


   

facebook twitter