Sport
Print E-mail

Vir Afrikaans kliek hier

 

Athletics / Atletiek

Hoërskool Drie Riviere gives every athlete the chance to develop to his/her full potential with the Drierie Athletics Club. Athletes from all over the Vaal Triangle train at our club under professional coaches. During the December holidays our athletes practise very hard and the results are visible. This year our athletes broke records from as far back as 1988 and 1990

Hoërskool Drie Riviere bied aan al sy atlete geleentheid om maksimaal te ontwikkel met behulp van die Drierie Atletiekklub. Hier word aan alle atlete in die Vaaldriehoek die geleentheid gebied om professionele afrigting te ontvang. Gedurende die Desembervakansie werk die atlete baie hard en die resultate kan baie duidelik gesien word in die uitslae van veral die baanatlete. Jaarliks verbeter ons atlete rekords van sover terug as 1988 en 1990.

 

2018 Atletiek - Verspring

Hierdie kragtige atleet het tydens die onlangse Tricolor Games in Italië, besonders goed gevaar en het met trots sy skool se naam hoog gehou. Thato Kgala het as individu Gauteng en SA Atletiek in Italië verteenwoordig. Hy het teen topvlak-atlete deelgeneem en het 'n goue medalje in verspring huistoe gebring.  Vroeër vanjaar het Thato by die Interhoër 'n 1e plek in driesprong (‘n rekord van 14.09) en ‘n 2e plek in verspring - 0/16 (6,29) behaal. By die D7 Atletiek kampioenskappe het hy ‘n 1ste plek in verspring, ‘n 2de plek in driesprong en Gautengspan in beide items behaal.
DSC 0436

 

Gauteng Atletiek Kampioenskappe 

Thabang Mahlasi, Thato Kgala, Kamogelo Segole en Lebohang Maboe het deelgeneem aan die Gauteng Atletiek Kampioenskappe op 10-11 Maart 2018.   Spesiale dank aan  "Sublime Design Custom Clothing" wat geskenkpakke vir die atlete geborg het.  

atlete 2018 - Copy

 

2018 D7 Atletiek Kampioenskappe Uitslae

Seuns 0/15:  Kamogelo Segole - 2e in Hoogspring (Gautengspan) en Lebohang Maboe - 2e in Verspring (Gautengspan).

Seuns 0/17: Thato Kgala - 1e in Verspring en 2e in Driesprong (Gautengspan in beide items). 

Seuns 0/19:Thabang Mahlasi - 100m,200m & 400m -1ste in al sy items. Hy is persoonlike beste in almal en Gautengspan vir al drie items)

 

2018 Interhoër Atletiek uitslae 

thabang 28276374 1808892219185109 8998325707865174167 n
Thabang Mahlasi - 1e plek in 100m (10,90), 200m (21,94) en 400m (0:51,25) S 0/19. Senior Victor Ludorum in baan items. Beste Senior baanatleet. Thato Kgala - 1e plek in driesprong (14,09) nuwe rekord en 2e plek in verspring (6,29) S 0/16.
28167381 1808893145851683 8570783523538860984 n 28378309 1808894245851573 8782114208774470917 n
Simphiwe Nxuma - 2e plek in driesprong S 0/19. Kelvin Mareletse - 3e plek in 800m (2:10,69) S 0/16.
28377813 1808895732518091 884996636839415092 n 28167444 1808897002517964 6573754676303560880 n
Lebohang Maboe - 4e plek in 100m (12,41), 100m hekkies (16,86) en verspring (5,37) S 0/15. Tapiwa Mutyengedye - 5e plek in driesprong (10,27) en verspring (5,33) S 0/15
27972964 1808898439184487 2346410601165284348 n 28058648 1808901199184211 8126896827362746552 n
Kamogelo Segole - 3e plek in hoogspring (1,65) S 0/15. Khanya Mokoena - 1e plek in 400m (0:59,64) S 0/14.

 

Inter 2018

inter2018 (2)

 

inter2018 (8)

inter2018 (6)

Drierie dirigente met die Sindelikheidstrofee

 

inter2018 (3)

Beste Senior baanatleet, Thabang Mahlasi

 

inter2018 (4)

inter2018 (5)

 

In 2017 11 learners participated at the D7 Championships. They are: Joshua Goosen, Peter Moses, Lerato Masoane, Kopano Dube, Nathaniel Kotole, Marcellino Snyders, Simphiwe Nxuma, Thabang Mahlasi, Naledi Katsane, Zandile Loane and Thato Kgala.

5 Athletes were selected to participate at the Gauteng Championships: Nathaniel Kotole, Kopano Dube, Thato Kgala, marcellino Snyders and Thabang Mahlasi.

 

marcellino nathaniel
 Marcellino Snyders  Nathaniel Kotole
kopano thabang
 Kopano Dube  Thabang Mahlasi
 thato  joshua
 Thato Kagala  Joshua Goosen
 lerato  naledi
 Lerato Masoane  Naledi Katsane
 peter  simphiwe
 Peter Moses  Simphiwe Nxuma
 zandile
 Zandile Loane

 

In 2016 7 learners participated at the D7 Championships. Darian Shires (javelin, 100m hurdles), Thabang Mahlasi (100m, 200m, high jump), Nathaniel Kotole (800m, 1500m), Mpumi Setsome(100m hurdles), Rethabile Rampa ( 90m hurdles), Marcellino Snyders ( 100m, 200m) and Relebohile Tebakang ( 300m hurdles).

First places at Inter high: Darian Shires (100m hurdles), Thabang Mahlasi (100m, 200m), Kelvin Moreletsi (300m hurdles).

Second places at Inter high: Darian Shires (Triple jump), Thabang Mahlasi ( high jump), Rethabile Rampa (high jump) and Nathaniel Kotole (800m, 1500m).

Third places at Inter high: Darian Shires ( Javelin), Simphiwe Nxuma ( high jump), Tshiamo Koali (800m) and Caitlyn Lubbe ( 90m hurdles)

 

 

 

darian thabang 
 Darian Shires  Thabang Mahlasi
 nathaniel1  marcellino
 Nathaniel Kotole  Marcellino Snyders
 mpumi  Relebohile
 Mpumi Setsome  Relebohile Tebakang
 rethabile1
 Rethabile Rampa

 

Rugby 

Our National Sport! Every year many of our teams win their various leagues and play in the quarter finals or semifinals of the “Valke”-league. Our first team has a yearly tour and our junior teams take part in a rugby academy. At Hoërskool Drie Riviere every player gets a place in a team … even the guys who has no experience playing rugby, get the opportunity to score a try. We don’t care how big you are, we care about how big your heart is.

Ons Nasionale sport! Elke jaar is daar spanne wat hulle onderskeie ligas wen en dus in die kwartfinale of semi-finaal van die Valke eindstryde deelneem. Die eerstespan gaan toer elke jaar en die junior spanne woon ook ’n afrigtingskliniek by. Hier is elke ou verseker van ’n plek in ’n span... selfs ouens wat vir die eerste keer in hulle lewe aan ’n rugbybal vat, smaak baie gou die vreugde van ’n drie te druk. Ons gee nie om hoe groot van postuur ’n ou is nie, ons kyk hoe groot is sy hart.


DSC 0064

 

Hoërskool Drie Riviere Rugby speler Blink uit!

2018

Thabang  Mahlasi van Hoërskool Drie Riviere is vir die 2e agtereenvolgende jaar gekies vir die Valke Cravenweek rugbyspan.  Die reeks vind tydens die 2018 Julievakansie plaas in Paarl.

2017 

Thabang Mahlasi is selected to play for the Valke team at the Craven week that took place during the June holidays.

thabang thabang2

 

In 2016 Joshua Goosen was selected to play for an SA Rhino sevens team that toured to Oklahoma.

In 2017 Joshua was invited to play in Dubai and he was also awarded a bursary to study and play rugby at Oklahoma University.

 

joshua

 

 

 

Netball / Netbal

Do you have excellent hand-eye-coordination? Do you have the ability to throw a ball through a hoop? Then you can play Netball! At Hoërskool Drie Riviere everyone can have the opportunity to participate in netball. We take part in the schools’ league, night matches and sportsdays.

Every year many of our players are chosen for the Sedibeng team who takes part in the Gauteng trials. Practise groups attend a coaching course during the April holidays. This gives teams the opportunity to learn new tactics and do teambuilding before the season starts.

Is jou spieroogkoördinasie goed? Kan jy ’n bal deur die doelring gooi? Dan kan jy netbal speel! By Hoërskool Drie Riviere bied netbal aan elkeen die geleentheid tot deelname en ons neem dan ook deel aan ligawedstryde, aandreekse en sportdae.

Elke jaar word verskeie spelers gekies vir die Sedibengspan wat aan die Gautengproewe deelneem. Oefengroepe woon ook jaarliks ’n vierdag afrigtingskliniek gedurende die Aprilvakansie by. Die geleentheid word gebruik om die nuutste tegnieke te leer en om span te bou.

 

 netbal netbal2

 

In 2018 Cynthia Barda and Lethabo Mokoena were selected to play for the Sedibeng team.

cynthia lethabo
Cynthia Barda Lethabo Mokoena

 

Cricket / Krieket

 

Cricket is a sport that develops the character of a player. Win or loose, it’s playing the game with dignity that counts. Our coaches are very motivated and excited about the cricket season. We coach boys’ and girls’ cricket and even though our female cricketers can bat a ball, they are still ladies. 

Krieket is een van die sportsoorte wat hom leen tot karakterbou. Of hy wen of verloor, die krieketspeler is altyd waardig. Die afrigters is gemotiveerd en sien uit na die seisoen. Ons bied krieket vir seuns en dogters aan en al moker die krieketdogters die bal met mag en mening, bly hulle te alle tye ware dames.

 meisieskrieket

 

In 2018 Keaton Moodley, Joashua Gopal and Usayd Tikly were selected to play for the U/19 Sedibeng cricket team.

 

keaton joshua
Keaton Moodley Joshua Gopal
usayd
Usayd Tikly

 

2016

The U/14 team won against Genl. Smuts in the semi-finals, and will be playing against Transvalia in the finals on 27 September.

Die 0/14 spannetjie wen teen Genl Smuts in die semi-finaal en speel op 27 September teen Hoërskool Transvalia.

 


krieket2

 

Golf /Gholf

HDR participate annually in the Vaal Triangle golf league. Boys and girls with an official handicap is allowed to play. At the end of the season the 10 best players are invited to play in the NorthVaal Golf Tournament. If you want to play golf, but don’t know how, we also have a development team where novice players are trained to become pros.

HDR neem jaarliks aan die Vaaldriehoek gholfliga deel. Seuns sowel as meisies wat ’n amptelike voorgee het, mag speel. Aan die einde van die seisoen word ’n span van 10 spelers aangewys wat aan die Noordvaal-gholftoernooi deelneem. Jy wil graag speel maar is bang jy slaan die bal mis? HDR het ook ’n ontwikkelingspan om leerders wat graag wil leer speel, te help om ligaspelers te word.


golf1

Hockey / Hokkie

Play hockey! Our hockey teams participate annually in the PUK series, ABSA series and night matches. All our junior teams attend a coaching course and our senior teams travel to Pretoria to prepare themselves for the hockey season. Many of our players do well in the Gauteng trials. The past three years have produced many age group winners en two of our teams came second in the North Vaal competition.

 Kom en word ’n hokkiebokkie! Die hokkiespanne neem deel aan die mediumskole liga asook die PUK-reeks, ABSA-reeks en die aandreeks. Al die junior spanne woon’n afrigtingskliniek by en die eerste spanne gaan steek in Pretoria kers op vir dié jaar se seisoen. Verskeie spelers vorder ver in die proewe vir die Gautengspan. Die afgelope drie jaar is ‘n paar spanne gereeld ligawenners in hulle ouderdom en twee spanne vorder tot naaswenners van die Noordvaal-kompetisie.

hokkie2

In 2018 word Busi redebe ingesluit in die D7 Hokkiespan

busi

 

In 2016  Darian Shires, Mbali Padi, Tara Adonis,Thuto Motsieloa, Thato Kgala, Ronan da Cruz and Francisco da Silva were selected for the D7 hockey teams. Thuto Motsieloa and Thato Kgala were selected for the South Gauteng A team.

In 2016  word Darian Shires, Mbali Padi, Tara Adonis,Thuto Motsieloa, Thato Kgala, Ronan da Cruz en Francisco da Silva verkies vir die  D7 hokkiespanne. Thuto Motsieloa en Thato Kgala word gekies vir die Suid-Gauteng A-span.

THATO KGALA THUTO MOTSIELOA
Thato Kgala - South Gauteng A hockey team. Thuto Motsieloa - South Gauteng A hockey team.
darian mbali
Darian Shires - D7 hockey team. Mbali Padi - D7 hockey team.
tara rona
Tara Adonis - D7 hockey team. Ronan da Cruz - D7 hockey team.
francisco  hokkie1
Francisco da Silva - D7 hockey team.

 

In 2015 Leruzka le Roux is once again chosen for the South Gauteng hockey team, Francisco da Silva, Rona da Cruz and Simphiwe Nxuma are chosen for the D7 and Vaal Triangle teams.

In 2015 word Leruzka le Roux weereens gekies vir die Suid-Gauteng hokkiespan, Francisco da Silva, Rona da Cruz en Simphiwe Nxuma word gekies vir die D7 en Vaaldriehoekspanne.

 

Leruzka francisco
Leruzka le Roux Francisco da Silva
ronan simphiwe
Ronan da Cruz Simphiwe Nxuma

     

Chess / Skaak

Wil jy weet hoe om probleme op te los? Speel skaak! Wil jy vooruit beplan dat jou lewe glad en egalig verloop? Speel skaak! Is jy ‘n rekenaarboffin wat met nuwe tegnieke en strategieë wil eksperimenteer en dit wil toepas? Speel SKAAK! Die skool se spelers neem deel aan die skaakliga en die Saddlestoernooi. Individuele spelers neem ook aan privaat toernooie deel.

Do you want to know how to solve problems? Play chess! Do you want to be able to plan your life? Play chess! Are you an IT expert who wants to experiment with new techniques and strategies? Play chess!

The Hoërskool Drie Riviere chess players take part annually at the Saddles Tournament and the schools’ league. Individual players also take part in private tournaments.


chess1

 

 

In 2018 word 6 leerders vir die D7 skaakspan gekies.

D7skaak

In 2017  six learners were selected to participate in the Gauteng championships: Nyiko Makhubela, Kgaugelo Mine, Divine Iwu, Faith Shenjere, Sheldon Naidu and Tshegofatso Thapedi.

The chess team achieved third place in the Sedibeng league.

 

chess

In 2016 three learners were selected to participate at the Gauteng Championships. They are Dumi Mkwanazi, Faith Shenjere and Tshegofatso Thapedi.

In 2016 word drie leerders verkies om aan die Gauteng kampioenskappe deel te neem. Hulle is Dumi Mkwanazi, Faith Shenjere en Tshegofatso Thapedi.

 

shenjere thapedi
Faith Shenjere Tshegofatso Thapedi
dumi
Dumi Mkwanazi

 

Tennis  

 

Die tennisspanne speel elke jaar liga. Ongelukkig het tennis nie ’n liggaam in die Vaaldriehoek wat provinsiale kleure toeken nie. Hulle geniet elke wedstryd en die entoesiasme is aansteeklik. Tydens die Julievakansie word daar ook ’n tenniskursus by die skool aangebied.

Our tennis teams participate in the Vaal Triangle schools’ league; unfortunately there is no institution in the Vaal that awards provincial colors. Still, we participate with enthusiasm and courage. During the July holidays the school hosts a proffesional tennis course that is open to all who are interested.

 


tennis2

 

Lotter
Brendan Lotter participated at the Gauteng East NuPay tennis tournament. Brendan is only U/14 but participated in the U/16 category.

Cross Country

Our cross-country team attracts more runners every year. Many of our top sportsmen and women take part in order to stay fit during the off season.

Ons landloopspan groei elke jaar. Baie van ons top sportmanne en – vroue neem aan landloop deel om fiks te bly tydens die “af-seisoen”.

 

In 2017 the Cross country team did exceptionally well!

Nathaniel Kotole received the trophy for being the U/19 league winner. 

The U/19's took 1st, 2nd and 3rd place as Nathaniel Kotole won the gold medal, Lerato Masoane won the silver medal and Kopano Dube won the bronze medal.

Simphiwe won the bronze medal for his performance in the U/17 league.

The senior team won the trophy as the overall league winners: Nathaniel Kotole, Lerato Masoane, Kopano Dube, Simphiwe Nxuma, Zandi Loane and Luyanda Tsoliwe).

Nathaniel Kotole, Kopano Dube, Naledi Katsane, Simphiwe Nxuma and Zandi Loane were selected to participate for Sedibeng East at the provincial championships.

 

 nathaniel lerato 
 Nathaniel Kotole  Lerato Masoane
 kopano  simphiwe
 Kopano Dube  Simphiwe nxuma
 zandile  naledi
 Zandi Loane  Naledi Katsane

 

 

2016 was once again a great year for Cross Country.

At the end of the league Nathaniel Kotole received a gold medal as best U/17 athlete and a trophy for best male athlete. Tshiamo Koali received a bronze medal for boys U/16 and Peter Moses received a bronze medal for boys U/17.

Nathaniel Kotole, Peter Moses, Tshiamo Tlhapi, Tshiamo Koali, Fransisco da Silva, Naledi Katsane and Zandile Loane participated at the D7 championships.

Nathaniel, Peter, Tshiamo and Fransisco were selected for the D7 team that participated at the Gauteng championships.

nathaniel1 peter
Nathaniel Kotole Peter Moses
tshiamo koali Tshiamo tlhapi
Tshiamo Koali Tshiamo Tlhapi
naledi zandile
Naledi Katsane Zandile Loane
francisco
Fransisco da Silva

2015 was a great year for Cross country: The following learners received places at the Sedibeng championships and participated at the Gauteng Cross country championships:

Simphiwe Nxuma (1st place B U/15), Nathaniel Kotole (1st place B U/16), Peter Moses (2nd place B U/16), Kopano Dube (3rd place B U/16), Lerato Masoane (5th place B U/17), Nontobeko Maseko (3rd place G U/19).

simphiwe Nathaniel Kotole 
 Simphiwe Nxuma  Nathaniel Kotole
 Peter Moses  Lerato Masoane
 Peter Moses  Lerato Masoane
 Kopanu Dube  Nontobeko
 Kopano Dube  Nontobeko Maseko

Soccer / Sokker

Hoërskool Drie Riviere bied nou ook sokker as sport aan. Daar is tans ’n senior span, junior span en dogterspan. Al die spanne presteer baie goed vir hul eerste jaar.

Hoërskool Drie Riviere now also presents soccer as a sport. There are currently a senior team, a junior team and a girls team.  All the teams are doing well for their first year participation.


flaming-soccer-ball-01

2016

Kopano Dube was elected to play for the Jomo Cosmos team in 2016.

The U/19 team who participated in the U/21 league played in the semi-finals.

 

2014

Three soccer players have been selected for a regional team that will be participating at an International tournament. They are Thabo Kopele, Teboho Cindi and José Borges-De Freitas. kopele
Thabo Kopele
cindi de freitas
Teboho Cindi José Borges-De Freitas

 

 


Karate

Two learners excelled in karate in 2015. Vivek Jugdeo and Gerduan Janse van Rensburg represented the National team at the WSKF Karate Championships held in Japan.

In 2015 het Gerduan Janse van Rensburg en Vivek Jugdeo die Nasionale span by die WSKF Karate Kampioenskappe verteenwoordig.

Gerduan vivek
Gerduan Janse van Rensburg Vivek Jugdeo