Cultural Activities / Kultuur Aktiwiteite
Print E-mail

 

Kliek hier vir Afrikaans

Pantomime Oscars

Tydens 'n spesiale geleentheid is toekennings aan die deelnemers van die Pantomime,  Boertjie and the Beast gemaak.

Naledi sergio
Beste Aktrise: Naledi Katsane Beste Akteur: Sergio Tavares
jocelyn sergio1
Best Female Dancer: Jocelyn Moatshe Best male Dancer: Sergio Tavares
Nicole synjen
Best Vocalist: Nicole Keyser Most Valuable Player: Synjen Erasmus

 

Panto 2018  Boertjie and the Beast

 

Genot vir die hele gesin by Hoërskool Drie Riviere se Pantomime

Hoërskool Drie Riviere het weereens daarin geslaag om ‘n suksesvolle pantomime aan te bied onder die bekwame leiding van Mnr. Andries Dippenaar en Me. Almè Sharp, beide onderwysers van Hoërskool Drie Riviere.

Hierdie jaar se vertoning was ‘n kreatiewe verwerking van “Beauty and the Beast”, as “Boertjie and the Beast”.

Die produksie het gesorg vir 80 minute van skaterlag en genot vir die hele gesin.

 

Afrikaans Panto

Boertjie and the Beast (1)
Boertjie and the Beast (20)
Boertjie and the Beast (19)
Boertjie and the Beast (16)
Boertjie and the Beast (15)
Boertjie and the Beast (10)
Boertjie and the Beast (2)
Boertjie and the Beast (6)
Boertjie and the Beast (7)
Boertjie and the Beast (17)

 

Herrie Porter en die Magiese Panto / Herrie Porter and the Magical Panto 2016  

 

pantomime (1)
pantomime (2)
pantomime (4)
pantomime (6)
pantomime (7)
pantomime (8)
pantomime (9)
pantomime (10)
pantomime (12)

 

Music / Musiek

The Hoërskool Drie Riviere Conservatoire presents learners the opportunity to practice music as an extra-curricular activity. Learners can take lessons in an instrument, for example piano, saxophone, flute or drums. Singing lessons are also an option. For more information about the Conservatoire, visit the official website at www.conserv.co.za.

Die Hoërskool Drie Riviere Konservatorium bied aan leerders die geleentheid om musiek as 'n buitemuurse aktiwiteit te beoefen. Lesse word aangebied in 'n verskeidenheid instrumente byvoorbeeld klavier, saksofoon, dwarsfluit en dromme. Sanglesse kan ook geneem word. Vir meer inligting oor die Konservatorium besoek die webwerf by www.conserv.co.za.

 

In 2016 Behaal Ella Firbank eerste plek in die FET fase van die Segarona kompetisie en Naledi Katsane behaal tweede plek. Lisa Lensley behaal eerste plek in die Senior Fase.

Die koor behaal tweede plek en die Orkes behaal eerste plek.

In 2016 Ella Firbank received first place in the FET phase of the Segarona competition and Naledi Katsane received second place. Lisa Lensley received first place in the senior phase.

The choir received second place and the Orchestra received first place.

The choir also participated in finals of the Prestige Sing It competition, hosted by the Tshwane Youth festival and the University of Pretoria.

 

ella naledi
Ella Firbank Naledi Katsane
lisa
Lisa Lensley

 

Con Amoré Orkes / Orchestra 

The Con Amorè Orchestra is part of the Hoërskool Drie Riviere Conservatoire. The members of the orchestra are all music learners from the Conservatoire and come from different schools in and around Vereeniging.

The Con Amorè Orchestra has been in existence since 1980. The size of the orchestra varies each year as the learners leave school or move to other towns. Many of these members join orchestras at their various universities while others play in professional orchestras and bands.

The orchestra takes part in art festivals, competitions and concerts as well as the annual national SAMBA competition for concert and marching bands. An ensemble taken from the orchestra were the South African winners for two consecutive years in this competitions (2006 and 2007). During the 1990’s the Con Amoré undertook tours to Brive, France and twice to the island of Reunion to participate in international orchestrades. They took part in the WASBE Tygerberg Fanfare in 1999, 2002 and in 2006 they attained a 2nd place in their category. In 2009 the Con Amoré toured to Vienna, Austria to participate in the International Youth Orchestra Eisteddfod.

The main goal of the orchestra is to establish a love and appreciation of music, making music together and developing the talent of these young people. Con Amoré is conducted by Mrs. Dalien Ahlers.

 

Die Con Amorè Orkes bestaan sedert 1980. Die grootte van die orkes verander elke jaar soos wat leerders die skool verlaat. Baie van ons oud-orkeslede sluit aan by orkeste op universiteitsvlak of professionele orkeste na hul skoolopleiding.

 

Die orkes neem jaarliks deel aan kunsfeeste, kompetisies en konserte asook die Nasionale SAMOV kompetisie vir konsert- en marsorkeste. Die Drie Riviere Ensemble, bestaande uit senior lede van die Con Amoré neem ook jaarliks aan hierdie kompetisie deel. Die ensemble is aangewys as die Suid-Afrikaanse wenners in 2006 en 2007. Die afgelope drie jaar was hulle die naaswenners. Gedurende die 1990’s het die Con Amoré getoer na Brive, Frankryk en twee keer na die eiland van Reunion om deel te neem aan internasionale orkeskompetisies. Hulle het in 1999, 2002 en 2006 gaan deelneem aan die WASBE Tygerberg Fanfare en in 2006 ‘n tweede plek verower. In 2009 het die Con Amoré getoer na Wenen, Oostenryk om te kompeteer in die 38ste Internasionale Jeug Orkestrale Eisteddfod. Hier het hulle ‘n algehele derde plek verower en ‘n nuwe tradisie ingestel deur die Nasionale Lied deel van hul optrede te maak.

 

Die doelwit van die Con Amoré is om ‘n liefde en waardering vir musiek te kweek, die heerlikheid van musiek saam maak te ervaar en die ontwikkeling van jong talent. Con Amoré word afgerig deur Mev. Dalien Ahlers. 

 

 

 Con Amorè Orkes 2018 

2018 - Con Amore Orkes-kamp in Kloofwater - Maanhaarrand.
36228711 587613154956172 7262515279190556672 n Copy36286690 587613018289519 3113807876070572032 n Copy

 

Con Amorè Orkes 2017

 Cozy Concert 2017

Die ”Cozy Concert” van die Musiekdepartement het op 24 Oktober 2017 plaasgevind. Dit was ‘n uiters suksesvolle aand. Leerders verbonde aan die Konservatorium het deelgeneem en die ouderdomme het gewissel van Graad R tot Graad 12. Ons het geluister na vioolspel, klaviersolo’s, duette, sangsolo’s en ensembles. Ons skoolkoor en die Con Amorè-orkes het almal verras met hulle pragtige uitvoerings.

DSC 0439DSC 0492

 

Con Amorè Orkes van Toeka tot nou -  Leerders van 2004-2016

DSC 0111 - Copy

 

Con Amorè 2016

DSC 0013 Copy

 

Con Amorè 2014

IMG 6928

 

orkes

 


Choir / Koor

The Hoërskool Drie Riviere Choir is one of the pride and joys of the school and the conservatoire. It is an opportunity for all learners from Hoërskool Drie Riviere to enjoy music and partake in all Conservatoire events. The Choir consists of four voice groups: Soprano; Alto; Tenor and Bass. Auditions are held in October and in January for the new grade 8-learners. Only 60 learners are chosen to be in the choir. The choir is conducted by mrs Alida Greyvenstein and accompanied by mrs Dalien Ahlers.

Die Hoërskool Drie Riviere Koor is ‘n trots van die skool en die konservatorium. Dit bied die geleentheid aan Hoërskool Drie Riviere-leerders om musiek te geniet en deel te neem aan al die Konservatorium se konserte en toere. Die koor bestaan uit vier stemgroepe: Sopraan, Alt, Tenoor en Bas. Oudisies word jaarliks in Oktober en Januarie gehou en die koor bestaan uit 80 gekeurde leerders. Die koor was in 2010 die distrikwenners in die SASCE- en Segarona Nasionale kompetisies en het ‘n derde plek in Gauteng verower. Die koor word afgerig deur Mev. Alida Greyvenstein en begelei deur Mev. Prudence Venter.

Koor 2018

 koor

 drieries koor kunsfees - Copy

In 2016 the choir traveled to Spain to participate in the International Golden Voices of Montserrat competition. They achieved a first place in the category for folk singing and a third place in the category for academic singing.
10 12
11
4
5
9
2
koor-spanje
2016 Spanje Toergroep

 

koor
2016

 

Idols

Jaarliks skryf Drieries in om deel te neem aan ons eie IDOLS-kompetisie! Deelnemers kan inskryf onder drie kategorieë: Instrumentaal; vokaal of dans. Professionele beoordelaars kies die wenners van elke kategorie en daar is ook ‘n algehele wenner. Buiten die groot pret om ‘n Drierie-idol te wees is daar ook groot pryse om te wen!

Annually Drieries enter to compete in their own Idols competitions! Participants are allowed to enter in three categories: instrumental; Vocals or Dance. Professional judges select a winner of each category and an overall winner. Besides the fun of being a Drierie Idol, winners receive cool prizes too.

 

Redenaars / Public speaking

Hoërskool Drie Riviere has a reputation for producing learners who win in almost every speech competition in the country. We take part in the Departmental competitions (which is for speeches in English) as well as competitions hosted by the ATKV (where participants speech in Afrikaans or Afrikaans second language). We are proud of all our many learners who have taken part and even won regional, provincial and national competitions.

 Hoërskool Drie Riviere het ‘n reputasie vir leerders wat in amper elke redenaarskompetisie in die land wen. Ons neem jaarliks deel aan die Departementele redenaarskompetisie (Engelse toesprake), sowel as aan die kompetisies wat aangebied word deur die ATKV (waar deelnemers toesprake in Afrikaans of Afrikaans tweede taal lewer). Ons is veral trots op al ons leerders wat op streek, provinsiale en nasionale vlak deurgedring het en plekke onder die eerste drie behaal het.

 

 

 

2018 Radikale Redenaars

 

2018 was 'n besonderse jaar vir redenaars. Die redenaars het ook puik gevaar in die Radikale Redenaarskompetisie.

Ongeveer 15 leerders het deelgeneem. 5 leerders, is deur na die Gauteng kompetisie. Hulle is Tahir Cassim, Jade Lubbe, Brandon Lottering, Christopher Stanbury en Rachel Mann.

3 leerders, Tahir Cassim, Jade Lubbe en Brandon Lottering, het daarna deelgeneem aan 'n uitdunronde om te bepaal of hulle aan die Landsfinaal gaan deelneem.

2 leerders, Christopher Stanbury en Rachel Mann is direk deur na die Landsfinaal.

Hier het Rachel Mann 'n tweede plek behaal.

 

rachel christopher
Rachel Mann Christopher Stanbury
brandon jade
Brandon Lottering Jade Lubbe
tahir
Tahir Cassim

 

2018 ATKV- Groepredenaars

 

Die Junior en Senior Afrikaans  Eerste Addisionele Taal spanne wat onderskeidelik 'n eerste en derde plek behaal het tydens die Suid-Gauteng ATKV-groepredenaarskompetisie. Die Juniorspan is uitgenooi na die gala-aand op 1 Augustus te HS Marais Viljoen. 

Junior span: Rachel Mann, Naledi Jele. Lumelle Assegai

Senior span: Christopher Stanbury, Nkanyezi Msimanga, Kelly-Leigh Littlejohn

 

rachel  Jele
 Rachel Mann  Naledi Jele
 lumelle  christopher
Lumelle Assegai Christopher Stanbury
nkanyezi kelly
Nkanyezi Msimanga Kelly-Leigh Littlejohn

 2018 ATKV REDENAARS

Christopher Stanbury het derde geëindig in die Afrikaans Eerste Addisionele Taal graad 10-12 semi-finale ronde van die ATKV Redenaars vir die Gauteng-Suid, Gauteng-Wes en Vaaldriehoekstreek. 

christopher

 

2017

Oppi-tong-af redenaars

Op 2 Augustus neem 'n groepie redenaars aan die Oppi-tong-af redenaarskompetisie in Pretoria deel en behaal die volgende puik uitslae: Faheema Moosa - A+, Wanda Westraadt en Zandie Mbutuma - A, Jemaine Pillay - B+ en Tolu Shittu - B.
image002
Tolu Shittu, Wanda Westraadt, Jemaine Pillay, Zandie Mbutuma, Faheema Moosa en mev. L. Kotze.

 2017 ATKV-groepsredenaars

Beide die Junior en Senior groepe wen hul onderskeie afdelings in die ATKV Suid-Gauteng groep-redenaarskompetisie. Die Senior span is Faheema Moosa, Micaela Mann en Tsholofelo Mokone. Die Junior span bestaan uit Sarah Sephton-Poultney, Zeeshaan Ebrahim en Jade Lubbe.

FAHEEMA MICAELA
Faheema Moosa Micaela mann
mokone sarah
Tsholofelo Mokone Sarah Sephton-Poultney
ZEESHAAN lubbe
Zeeshaan Ebrahim Jade Lubbe

 

2016

Willie J. van Rensburg dring deur na die semi-finaal van die Landswye Radikale Redenaars vir Afrikaans HT en Faheema Moosa dring deur na die finaal vir Afrikaans EAT.
faheema willie
Faheema Moosa Willie J. van Rensburg

 

In die ATKV Suid-Gauteng Groepsredenaarskompetisie stap die senior en junior Afrikaans EAT spanne met die louere weg. 

Die senior span is: Faheema Moosa, Tolu Shittu, Tsholofelo Mokone en Micaela Mann. Die junior span bestaan uit Lisa Lensley, Christopher Stanbury en Kelly-Leigh Littlejohn.

faheema Tsholofelo Mokone
Fahemma Moosa Tsholofelo Mokone
Tolu Shittu micaela
Tolu Shittu Micaela Mann
lisa christopher
Lisa Lensley Christopher Stanbury
kelly
Kelly-Leigh Littlejohn

 

Debate /Debat


Die debatspanne van Drierieland is ‘n krag om mee rekening te hou. Navorsing toon dat debat kritiese denke, die vermoë om inligting in te samel en te analiseer en effektiewe kommunikasie bevorder – selfs onvoorbereid! 2008 en 2009 was hoogtepunte in die skool se debatgeskiedenis. In 2008 het ons Junior Debatspan (Ilse de Villiers; Tru-Handé Kotze en Marilie vd Bank) onder die top sewe spanne in die land geëindig en in 2009 het hierdie span (Roan Swanepoel; Tru-Handé Kotze and Marilie vd Bank) die Nasionale ATKV debatkompetisie gewen.

The debating teams of Drierieland is a force to be reckoned with. Proven facts are that debating enforces critical thought processes, the ability to obtain and select necessary information, to analize that information and finally to communicate effectively - even unprepared! 2008 and 2009 have been highlights in the schools' debating history. In 2008 our Junior Debating team (Ilse de Villiers; Tru-Handé Kotze and Marilie vd Bank) ended under the seven top teams in the country and in 2009 our Junior team (Roan Swanepoel; Tru-Handé Kotze and Marilie vd Bank) won the National ATKV debating competition.

 

HDR 4

 

2017

Wenners van die ATKV Suid-Gauteng Groepredenaarskompetisie

Junior span:

Sarah Sephton-Poultney

Zeeshaan Ebrahim

Jade Lubbe

 

Senior span:

Micaela Mann

Tsholofelo Mokone

Faheema Moosa

 

wenners atkv (2)wenners atkv (1)

 

 

2016

Willie J. van Rensburg en Wanda Westraadt dring deur na die finaal van die Vaaldriehoek debat.

willie wanda
Willie Jansen van Rensburg Wanda Westraadt

 

Language Competition

Once a year the English Home language learners in Vereeniging compete in the Language competition. Literary skills are tested in a quiz, we debate serious issues, we speech and play scrabble. The debating team is the champions and our literary team is tops. We always have a winning speaker and the scrabble players have lots of fun.

 

Engelse Taalkompetisie

Elke jaar kry die Engelssprekende leerders in Vereeniging die kans om te kompeteer tydens die Engelse Taalkompetisie. Literêre vaardighede word getoets tydens ‘n vasvra, ons debateer ernstige kwessies, ons lewer toesprake en ons speel “Scrabble”. Ons debatspan is die onoorwonne kampioene en ons literêre span is tops. Ons het altyd ‘n spreker wat een van die kategorieë wen en ons “Scrabble”-spelers het baie pret.


  

 

2016 Language Competition

 

Schools in the Districts competed in various categories Senior and Junior was hosted at Genl. Smuts

Junior Language Competition – Scrabble

1st  Place -  Hloni Thebeko

2nd  place -  Mbali Shabalala

4th place -  Lucinda Herbst

 

Junior Language Competition

Prepared speech 1st  place  -  Lebohang Motloung

Unprepared speech 1st place -  Mukona Mukatoni

 

Senior Language Competition – Literary Quiz

1st  Place -  Viveka Kalain

1st place  -  Leandra Hadzigrigoriou

1st place  -  Tebogo Mafole

 

Senior Language Competition - Scrabble

1st  Place -  Nathan Mordaunt

3rd place -  Manana Phiri

4th place -  Kamohelo Ngati

 

Senior Language Competition

Prepared speech 2nd place -  Tsolofelo Mokone

Unprepared speech 2 nd place -  Tolu Shittu